Tuesday, December 20, 2011

Legende


Liewe Jesus,
as my ma
die Tandmuis is
en my pa is Kersvader...
is ek Klaasvakie
vir wie hulle wag
om te slaap
voor hul kom kuier?

No comments:

Post a Comment