Wednesday, December 14, 2011

Gedagte vir die dag – 15 Desember 2011


Die lewe is
soos ‘n dobbelspel,

want jy ontvang
asem as geskenk
om te kan lewe

net om dit by
afsterwe te verloor.

No comments:

Post a Comment