Friday, October 21, 2011

PS: She’s Special

Liewe Jesus,
 voorsien asb.
vir Prof. Ronél

wat nie
die betekenis
van ‘n
Kit Kat
Break
ken nie

van genoeg energie
soos net ‘n Bar One kan
vir elke 25 hour day

sodat sy
die Tempo
sal volhou

No comments:

Post a Comment