Liewe Ma Adrie,
hierdie briefie
moet jy naby jou
hartkamers liaseer
om volgende keer
daarna te kyk
met die wete...
al neem ek nooit
die inisiatief
om eerste
drukkies te gee nie
en al is ek te skaam
om hardop te praat...
Ma Adrie
se X-tra kind
is BAIE lief vir jou!!
No comments:
Post a Comment