Wednesday, January 13, 2010

Goeie oes

My pappa se saad is
van ‘n goeie gehalte,
my mamma baar nie
slegte verloorders nie,
maar slegs aanhouers
wat wen op die einde.

No comments:

Post a Comment