Stelliepel se Skryfwerk
Thursday, January 21, 2010
Die digter se lot
Die woorde waarmee jy
roem verwerf gaan
maak dat jy
stadig sterf
aan lesers
se lippe
No comments:
Post a Comment
Newer Post
Older Post
Home
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment