Saturday, May 12, 2012

Met liefde op Moedersdag


Liewe Mamma,
vir 9 maande
het jy my binne
in jou rondgedra,

daarna op jou heup

en nou dra jy my in gebed op.

Vandag is dit my voorreg
om Ma in gebed op te dra
en dankie te sĂȘ
vir die ma wat ek het.

No comments:

Post a Comment