Vroeg vanoggend het
ek vir Liewe Jesus
vertel
hoe jy lyk en vir Hom
gevra
om mooi na jou te kyk
omdat kinders nog vir
lank
‘n Ma Adrie se liefde
en omgee nodig het.
Soos altyd het
Hy geluister
en vir my laat weet:
“My hande
van beskerming
is altyd gevou
om daardie vrou
van wie jy nou praat.”
No comments:
Post a Comment