Here, raak ons pa
aan
met U hande van
genesing –
sy spraak,
sy slukfunksie,
die werking van
sy longe,
sy spierbewegings
–
elke deel wat
geaffekteer word
deur sy bipolêre
gemoedstoestand.
Ons het hom nodig
in ons lewens,
maar dis nie
lekker om hom so te sien nie.
Wat ookal U wil
is…
ons sal ons
daarby berus.
Amen
No comments:
Post a Comment