Stelliepel se Skryfwerk
Tuesday, June 4, 2013
Mag
S
y
T
eenwoordigheid as troos dien
E
lke treë van jou
R
eis op aarde en Hy jou
K
op liefderik boontoe draai om
T
e wys waar jou krag vandaan kom
E
lke keer wat jy wyfel
Ns.: Die woord “mag” is meer as die titel – dis die begin van my gebed vir jou en simboliseer ook waar ons sterkte vandaan kom
No comments:
Post a Comment
Newer Post
Older Post
Home
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment