Thursday, September 15, 2011

Hoe lank het ‘n kind ‘n ma nodig?


Kinders onder 30
het ‘n ma nodig
om na te luister
en om vir
hulle te wys hoe
dinge gedoen moet word.

En na 30 kort
hulle haar nog steeds,

want sonlig is
lankal nie meer
genoeg om
te floreer
nie, ‘n mens
benodig steeds

‘n doepa van haar
liefde en omgee
om jou
going te hou.

Tannie Adrie se voorskrif vir spoedige herstel

Tuesday, September 13, 2011

Hey Tannie!

Opgedra aan Tannie Adrie van Dyk

Being a joker


If life was
a circus

we would
all have
been clowns

with the
main purpose
to make
everyone laugh.