As ek sê jy’s die oulikste Sekretaresse is dit
Omdat jy altyd
Uit jou pad uit gaan om
Lede van die publiek behulpsaam te wees wanneer hulle
Inbel
Kantoor toe ten
Spyte van
Talle ander take wat
Elke dag jou volle aandag vereis
Monday, August 15, 2011
Liesel se verjaarsdag storie
Opgedra aan Professor Liesel Ebersöhn
Lank terug op hierdie dag
In 1969 met jou
Eerste babagil was God
So in Sy skik dat Hy Sy
Engele nader geroep het om Sy
Lieflike skeppingswerk te betrag
2011-08-11
Lank terug op hierdie dag
In 1969 met jou
Eerste babagil was God
So in Sy skik dat Hy Sy
Engele nader geroep het om Sy
Lieflike skeppingswerk te betrag
2011-08-11
Friday, August 12, 2011
Sy is my ma
Al voor jou geboorte kon God doodeenvoudig
Net
Nie Sy oë van jou
Afhou nie en
Met verloop van tyd het Hy
Algaande besef wat die
Rede daarvoor
Is: Jou vermoë om te survive ondanks
Allerhande terugslae
Friday, August 5, 2011
Wednesday, August 3, 2011
I’m a survivor
I’ll rather face my problems
than committing suicide
for I know
problems are temporary,
but death is permanently.
I will keep fighting for what it’s worth
Ek face eerder my probleme
voor ek selfmoord pleeg,
want probleme is tydelik,
maar die dood is permanent.
Tuesday, August 2, 2011
Keep on dreaming
My siel sal nie rus
solank as wat jy
sukkel om
finansieel te survive
en oor my
dood te kom nie.
Ek verkies veel
eerder om in jou
drome voort te leef.
Subscribe to:
Posts (Atom)