Het ek maar geweet gister was ons laaste kuier sou
Ek langer langs die hospitaalbed wou staan en
Net na Pa staar al kon Pa die laaste tyd
Nie meer met ons praat nie. Rus
In vrede Pa met die wete ons sien mekaar
Eendag weer in die hiernamaals.
Hendrik Christoffel Johannes Botha
1953-03-28 – 2016-01-03