is ‘n
Gawe van
God
En
Spesiaal
geskape om
Kinders
rond te dra
En mooi
Na hulle
te
Kyk soos
Hy vra
tot Hy weer kom
en hulle opeis
by wyse van die dood
– klein of groot –
dit maak nie saak nie
en verdien daarom die
Beste
behandeling
En daarmee
Saam
respek,
Tonne
liefde
En
waardering