Friday, February 10, 2017

Mis jou


Pa, ek het jou
nog nooit so baie gemis
soos nou dat jy
nie meer met ons is.

Monday, January 2, 2017

Wat is ‘n Engel?


Een wat
Nie
Gebore moes word
En moet seerkry in die
Lewe nie

18/12/2010

What is an Angel?



A person
Not meant to be born who’s playing
Guard over
Every
Living being

Monday, December 26, 2016

Geseënde Kersfees Pa!



Dis vandag jou
eerste Kersfees
by die spul
daarbo in die hemel.

Mag hulle
jou oorlaai met
Christusliefde
in oorvloed!

25/12/2016